Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Bygewerk
| plek = [[Berlyn]], [[Duitsland]]
| lande = 49
| atlete = 3&nbsp;963 (3&nbsp;632 mans, 331 vroue)<ref>{{en}} {{cite web|title=The Olympic Summer Games Factsheet|url=https://stillmed.olympic.org/media/Document%20Library/OlympicOrg/Factsheets-Reference-Documents/Reference_documents_FactsheetsGames/The_Olympic_Summer_GamesOG/Factsheet-The-Games-of-the-Olympiad.pdf|title=Factsheet – The Games of the Olympiad|publisher=[[Internasionale Olimpiese Komitee]]|date=Desember 2017|accessdate=203 JanuarieMaart 2018}}</ref>
| items = 129 in 19 sporte<ref>{{en}} {{cite web|url=https://stillmed.olympic.org/media/Document%20Library/OlympicOrg/Factsheets-Reference-Documents/Games/OG/Factsheet-The-Programme-of-the-Games-of-the-Olympiad.pdf|title=Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad|publisher=[[Internasionale Olimpiese Komitee]]|date=Oktober 2017|accessdate=3 Maart 2018}}</ref>
| items = 129 in 19 sporte
| opening = [[1 Augustus]] [[1936]]
| sluiting = [[16 Augustus]] [[1936]]
| opener = Kanselier [[Adolf Hitler]]<ref>{{en}} {{cite web|url=https://stillmed.olympic.org/media/Document%20Library/OlympicOrg/Factsheets-Reference-Documents/Games/Ceremonies/Factsheet-Opening-Ceremony-of-the-Games-of-the-Olympiad.pdf|title=Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad|publisher=[[Internasionale Olimpiese Komitee]]|date=11 Januarie 2018|accessdate=3 Maart 2018}}</ref>
| opener = Kanselier [[Adolf Hitler]]
| eed = [[Rudolph Ismayr]] ([[gewigoptel]])
| beampte = – <small>(sedert 1972)</small>
Hoewel die Spele dus aan Berlyn toegeken is voordat die [[Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty|Nazi's]] in Duitsland aan bewind gekom het, sien die owerheid die Spele as 'n geleentheid om sy [[fascisme|fascistiese]] [[ideologie]] uit te dra. [[Leni Riefenstahl]] was aangestel om 'n film oor die Spele te maak. Die film ''[[Olympia (film)|Olympia]]'' kan as [[propaganda (kommunikasie)|propaganda]] bestempel word, maar gebruik 'n getal ongewone tegnieke wat destyds nog nie in sportfilms aangewend is nie. Dit was ook die eerste Olimpiese Spele wat in die [[televisie]] gebeeldsend is en die [[radio]]-uitsendings het 41 lande bereik.
 
Om soveel moontlik oorwinnings te verseker, stel die Duitse owerheid [[anaboliese steroïde]] en [[testosteroon]] aan hulle atlete beskikbaar. Duitsland oorheers die Spele en het heelwat meer medaljes as enige ander land ingepalm. In 'n weerlegging van die rassistiese Nazi-filosofie, behaal die [[Afro-Amerikaners|Afro-Amerikaner]] [[Jesse Owens]] egter vier goue medaljes. Owens was gewild onder die toeskouers en Duitse publiek en is meer entoesiasties as in sy tuisland ontvang.<ref name=about>{{en}} {{cite web|title=German Myth 10: The 1936 Berlin Olympics Hitler and Jesse Owens|url=https://www.thoughtco.com/did-hitler-really-snub-jesse-owens-4064326 |publisher=About.com |accessdate=203 JanuarieMaart 2018}}</ref> Hitler besluit egter om geen medaljes persoonlik toe te ken nie, moontlik omdat die Afro-Amerikaner Cornelius Johnson op die eerste dag van die Spele 'n goue medalje verower het.<ref name=about />
 
Die superioriteit van die Reich kom ook tot uiting in die oorweldigende [[infrastruktuur]] wat vir die Spele opgerig is: 'n splinternuwe stadion is gebou ten weste van die [[Charlottenburg-kasteel]] met sitplek vir honderd-duisend toeskouers. Langsaan is die swembad met sitplek vir twintigduisend toeskouers opgerig.
 
Hitler pas die Olimpiese handves tot die letter toe en beloof om nie 'n enkele toespraak tydens die Spele te hou nie. Verder pas hy ook geen [[Rassisme|rassediskriminasie]] tydens die Spele toe nie. Getuie hiervan was die opname van die [[Jode|Joodse]] [[skermSkermsport|skermster]]ster Helena Mayer in die Duitse span. Maar buite die stadion draai die Duitse propagandamasjien vol spoed voort: die swastika was oral teenwoordig en daar het meer Nazi- as [[Olimpiese vlag|Olimpiese vlae]] gewapper. As deel van die Nazi-Propaganda is tydens die Olimpiese Somerspele 1936 vir die eerste keer 'n fakkelloop vir die [[Olimpiese vlam]] tussen [[Olimpia]] in [[Griekeland]] en Berlyn aangebied.
 
== Toewysing ==
{| class="wikitable collapsible"
|-
! colspan="7" | Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1936<ref>{{en}} {{cite web |url=https://gamesbids.com/eng/past-bid-results/ |title=Past Olympic Host City Election Results |publisher=GamesBids |accessdate=203 JanuarieMaart 2018 }}</ref>
|-
! Stad
 
== Sporte ==
19 Olimpiese sportsoorte in 129 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 130 goue medaljes oorhandig.
[[Lêer:1936 Summer Olympics Reichssportfeld map.jpg|duimnael|Kaart van die sportplekke in Berlyn]]
{{columns-list|34|
19 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
{{columns-list|3|
* [[Lêer:Athletics pictogram.svg|20px]] [[Atletiek]] <small>(29)</small>
* [[Lêer:Basketball pictogram.svg|20px]] [[Basketbal]] <small>(1)</small>
** Driefasekompetisie <small>(2)</small>
** Spring <small>(2)</small>
* [[Lêer:Sailing pictogram.svg|20px]] [[SeilSeiljagwedvaart]] <small>(4)</small>
* [[Lêer:Fencing pictogram.svg|20px]] [[Skermsport]] <small>(7)</small>
* [[Lêer:Shooting pictogram.svg|20px]] [[Skyfskiet]] <small>(3)</small>
** [[Lêer:Water polo pictogram.svg|20px]] [[Waterpolo]] <small>(1)</small>
}}
 
== Stadions ==
[[Lêer:1936 Summer Olympics Reichssportfeld map.jpg|duimnael|Kaart van die sportplekke in Berlyn]]
[[Lêer:Berlin36-2.jpg|duimnael|Die Olimpiese Stadion in Berlyn tydens die Olimpiese Somerspele 1936]]
[[Lêer:Bundesarchiv Bild 183-G00372, Berlin, XI. Olympiade, Eröffnung.jpg|duimnael|Henri de Baillet-Latour (IOK-president), [[Adolf Hitler]] en Theodor Lewald (President van die reëlingskomitee) tydens die openingseremonie]]
22 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1936 gebruik:
{| class="wikitable sortable" style="width:780px;"
|-
!width=40%|Stadion
! class="unsortable" style="width:45%;"|Sporte
!width=10%|Kapasiteit
|-
| Avus Motorpad || [[Atletiek]] (maraton, 50&nbsp;km-loop), [[Fietsry]] (pad) || ''Nie gelys nie''
|-
| BSV-veld || Fietsry (baan), [[Handbal]] || 1&nbsp;000
|-
| Dietrich Eckart Opelugteater || [[Gimnastiek]] || 20&nbsp;000
|-
| Döberitz || [[Ruitersport]] (dressuur), [[Moderne vyfkamp]] (perdry) || ''Nie gelys nie''
|-
| Deutschlandhalle || [[Boks]], [[Gewigoptel]], [[Stoei]] || 8&nbsp;630
|-
| Berlin-Grünau Regattakursus || [[Kanovaart]], [[Roei]] || 19&nbsp;000
|-
| Haus des Deutschen Sports || [[Skermsport]], Moderne vyfkamp (skermsport) || 1&nbsp;200
|-
| Hertha-BSC-veld || [[Sokker]] || 35&nbsp;239
|-
| Hokkiestadion || [[Veldhokkie]] || 18&nbsp;000
|-
| Hokkiestadion #2 || Veldhokkie || 1&nbsp;600
|-
| Baai van Kiel || [[Seiljagwedvaart]] || ''Nie gelys nie''
|-
| Meiveld || Ruitersport (dressuur), [[Polo]] || 75&nbsp;000
|-
| Mommsenstadion || Sokker || 15&nbsp;005
|-
| Olimpiese Stadion Berlyn || Atletiek, Ruitersport (spring), Sokker (eindstryd), Handbal (eindstryd) || 100&nbsp;000
|-
| Olimpiese Spemstadion || [[Sierduik]], Moderne vyfkamp (swem), [[Swem]], [[Waterpolo]] || 20&nbsp;000
|-
| Polisiestadion || Handbal || ''Nie gelys nie''
|-
| Poststadion || Sokker || 45&nbsp;000
|-
| Ruhleben || Moderne vyfkamp (skietsport) || ''Nie gelys nie''
|-
| Tennisbane || [[Basketbal]], Skermsport (swaard) || 832
|-
| Tennisstadion || Basketbal || ''Nie gelys nie''
|-
| Wannsee Gholfbaan || Moderne vyfkamp || ''Nie gelys nie''
|-
| Wannsee Skietbaan || [[Skyfskiet]] || ''Nie gelys nie''
|}
 
== Deelnemende nasies ==
 
== Getal medaljes ==
[[Lêer:Berlin36-2WoodRuff 1936 Olympics medal front.jpg|duimnael|DieVoorkant Olimpiese Stadion in Berlyn tydensvan die Olimpiese Somerspele 1936 se goue medalje]]
[[Lêer:WoodRuff 1936 Olympics medal back.jpg|duimnael|Agterkant van die Olimpiese Somerspele 1936 se goue medalje]]
[[Lêer:Bundesarchiv Bild 183-G00372, Berlin, XI. Olympiade, Eröffnung.jpg|duimnael|Henri de Baillet-Latour (IOK-president), [[Adolf Hitler]] en Theodor Lewald (President van die reëlingskomitee) tydens die openingseremonie]]
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
{| {{Medaljetabel}}
 
== Verdere leesstof ==
* {{en}} {{cite book | author = David Wallechinsky | title = The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition | year = 2004 | publisher = SportClassic Books | location = | isbn = 978-1-894963-32-9 }}
* {{en}} {{cite book | author = Arnd Krüger | title = The Nazi Olympics of 1936 | editors = Kevin Young & Kevin B. Wamsley | work = Global Olympics. Historical and Sociological Studies of the Modern Games | location = Oxford | publisher = Elsevier | year = 2005 | paages = 43–58 | isbn = 0-7623-1181-9}}
* {{en}} {{cite book | author = David Wallechinsky | title = The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition | year = 2004 | publisher = SportClassic Books | location = | isbn = 978-1-894963-32-9 }}
* {{en}} {{cite book | title = Encyclopedia of the Modern Olympic Movement | editor = John E. Findling, Kimberly D. Pelle | last = Bijkerk | first = Anthony T. | year = 2004 | publisher = Greenwood Publishing Group | chapter = Pierre de Coubertin | isbn = 0-313-32278-3 | oclc = 52418065}}
* {{en}} {{cite book | author = Arnd Krüger & William Murray | title = The Nazi Olympics. Sport, Politics and Appeasement in the 1930s | location = Champaign, IL | publisher = Univ. of Illinois Press | year = 2003 | isbn = 0-252-02815-5}}
* {{de}} {{cite book | author = Volker Kluge | title = Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 1. Athen 1896 – Berlin 1936 | publisher = Sportverlag | location = Berlin | year = 1997 |isbn = 3-328-00715-6}}
* {{en}} [https://www.olympic.org/berlin-1936 Berlin 1936] ''Olympic.org''. [[Internasionale Olimpiese Komitee]].
* {{en}} [https://www.olympic.org/olympic-results Resultate en medaljewenners] ''Olympic.org''. [[Internasionale Olimpiese Komitee]].
* {{en}} [http://library.la84.org/6oic/OfficialReports/1936/1936v1sum.pdf Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1936]
* {{en}} [http://www.aboutolympics.co.uk/olympics-to-nineteen-fourty.html ''Olympics 1924 to 1940'']
 
{{Navigasie Olimpiese Spele}}