Verskil tussen weergawes van "Neogeen"

18 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
→‎Flora en fauna: Rooi word blou!
(→‎Flora en fauna: Rooi word blou!)
Die see- en landlewe was teen dié tyd redelik modern. [[Soogdier]]e en [[voël]]s het steeds die dierelewe buite die see oorheers en het talle vorme aangeneem namate hulle by verskeie [[habitat]]s aangepas het. Die eerste Hominidae, die voorouers van die mens, het in Afrika ontstaan en na Eurasië versprei.
 
Meer grassoorte het ontstaan en plantetende soogdiere, soos [[perd]]e, [[bok]]ke en [[Amerikaanse bison|bison]]s, het saam daarmee ontwikkel.
 
== Eksterne skakels ==