Verskil tussen weergawes van "Rancho Mirage"

105 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|}
'''Rancho Mirage''' is 'n stad en hersteloord in die distrik Riverside County van die [[Verenigde State|Amerikaanse]] deelstaat [[Kalifornië]], sowat 100 myl oos van [[Los Angeles]], met 'n bevolking van 17 218 volgens die sensus van 2010, waarby die seisoenale bevolking soms die 20 000-kerf oorskry.
[[Lêer:Rancho Mirage CA.JPG|duimnael|links|Die Kaliforniese deelstaatroete 111 loop deur Rancho Mirage]]
 
Rancho Mirage is in 1973 as stedelike nedersetting geïnkorporeer toe vyf voorheen nie-geïnkorporeerde gebiede, waarna as die Cove-gemeenskappe verwys is (Desert, Magnesia, Palmas, Tamarisk en Thunderbird), met Mirage Cove, 'n nedersetting wat destyds 3 000 siele getel het, saamgesmelt het.