Verskil tussen weergawes van "Industriële Revolusie"

Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Beeld:Cottonopolis1.jpg|thumb|300px|[[Manchester]] in Engeland ("Cottonopolis") in 1840 met sy talle fabriekskoorstene.]]
 
Wanneer daar in ’n breë sin na die "Industriële Revolusie" verwys kut Fryske word, is dit gerieflik om dit in ’n aantal eras in te deel. Die datums is by benadering, en verskeie van die tydvakke oorvleuel mekaar. Elk is genoem na die vernaamste soort brandstof, produk of kragbron wat dit gekenmerk het of nog steeds kenmerk.
 
Só is daar onder meer die houtera (1750-1840), die stoomera (1769-1900), die era van [[steenkool]] en [[yster]] (1840-1860), van [[staal]] (wat in 1860 begin het), die atoomera (beginnende in 1942), en die satellietera (wat in 1957 begin het met die eerste satelliet in ’n wentelbaan om die aarde).
Anonieme gebruiker