Verskil tussen weergawes van "Neoproterosoïkum"

130 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Taal
(Taal)
{{Proterosoïese Eon}}Die '''Neoproterosoïkum''' is die jongste [[Era (geologie)|era]] van die [[Proterosoïkum|Proterosoïese Eon]] van ons planeet se geskiedenis.
 
Die Neoproterosoïkum is die onderwerp van veelbaie navorsing. Dit het van ongeveer 10001 000 tot 541  miljoen jaar gelede geduur en bestaan uit drie tydperke: die [[Tonium]], die [[Kriogenium]] en die [[Ediacarium]].
 
In die Tonium het die kontinente 'n superkontinent gevorm, [[Rodinië]], gevorm wat later uitmekaar gevalopgebreek het. Die [[Plaattektoniek|tektoniese]] gebeurtenisse is gekoppelword aan die biologiese[[biologie]]se ontwikkeling gekoppel.
 
[[Lêer:Paleoglobe_NO_1040_mya.gif|duimnael|links|Die vorming van Rodinië ~10401 040 mjmiljoen jaar gelede {{no}}]]
 
In die Neoproterosoïkum het die samestelling van die aarde se atmosfeer verander. Die suurstofgehalte het toegeneem en dit het die ontstaan van hoër organismes moontlik gemaak.<ref name="Princeton">{{webaanhaling|url=https://www.princeton.edu/news/2010/04/30/global-glaciation-snowballed-giant-change-carbon-cycle|titel=Princeton}}</ref> Hierdie era is dus van groot belang vir die ontwikkeling van hoër organismes, soos plante[[plant]]e en diere[[dier]]e, op aarde. In die Tonium is daar reeds aanwysingsgetuienis virvan die teenwoordigheid van meersellige organismes, hoewel tot ongeveer 900 mj gelede die suurstofgehalte van die lug laagtot geweesongeveer het900&nbsp;miljoen jaar gelede laag was, ongeveer 0,1%.<ref>Low Mid-Proterozoic atmospheric oxygen levels and the delayed rise of animals {{Outeur|Noah J. Planavsky et al.}} Science 31 Okt 2014, 346(6209), bls. 635-638, DOI: 10.1126/science.1258410 </ref> Later het groterdit gewordtoegeneem. In die Kriogenium het ekstreme glasiasievergletsering en ook ekstreme wysigings in die [[koolstofkringloop]] plaasgevind. Hoe die lewe op aarde oorleef het, is een van die onderwerpe van wetenskaplike navorsing. In die Ediacarium verskynhet die eerste duidelike fossiele[[fossiel]]e van dierlike organismes verskyn. Hulle het nogtans net sagte liggame gehad en behoort dikwels behoort tot groepe wat later uitgesterf het. In die [[Kambrium]], wat op die Ediakarium volggevolg het, het diere verskyn met harde dele wat baie makliker fossiliseerfossiele vorm.
 
==Verwysings==
* {{Wikt-inlyn|Neoproterosoïkum}}
 
[[Kategorie:GeologieProterosoïkum]]
[[Kategorie:Paleontologie]]