Verskil tussen weergawes van "Doelbal"

170 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Prent, Commons & Navigasie
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(+ Prent, Commons & Navigasie)
[[BeeldLêer:Goalball vidpictogram (Paralympics i Aten).jpgsvg|duimnael|300px|Die Sweedse doelbalspan tydens die [[Paralimpiese Somerspele 2004Piktogram]] inwat Athene.Doelbal aandui]]
[[Lêer:Goalball vid Paralympics i Aten.jpg|duimnael|Die Sweedse doelbalspan tydens die [[Paralimpiese Somerspele 2004]] in Athene]]
[[BeeldLêer:Goalballveld.jpg|duimnael|300px|'n Doelbalveld is 18 m lank en 9 m breed. Die doelgebied is oor die hele breedte van die veld geleë.]]
 
'''Doelbal''' ([[Engels]]: ''goalball'') is 'n [[sport|balsport]] vir persone met 'n visuele gestremdheid. Die sport is in [[1946]] deur die [[Oostenryk]]er HanzHans Lorenzen en die [[Duitsland|Duitser]] Sepp Reindle ontwerp om veterane uit die [[Tweede Wêreldoorlog]] met 'n visuele gestremdheid te help rehabiliteer.
 
Doelbalspelers dra 'n toegeplakte skibril, wat dit vir atlete sonder 'n visuele gestremdheid ook moontlik maak om aan die sport deel te neem.
# spelers tydens die spel afgerig word
# die spel vertraag word
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Goalball}}
 
{{Navigasie Paralimpiese sporte}}
 
[[Kategorie:Balsporte]]
[[Kategorie:Paralimpiese Sportsoortesportsoorte]]
[[Kategorie:Spansporte]]