Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Rol weergawe 1655425 deur 2402:8100:3980:2EC3:6B0:D569:9381:9FCE (bespreek) terug. Vandalisme
{{WetKlassifikasie}}
'''WetenskaplikecgggWetenskaplike klassifikasie''' of '''biologiese klassifikasie''' is die manier waarop [[biologie|bioloë]] uitgestorwe en lewende [[spesie]]s groepeer en kategoriseer (teenoor volkstaksonomie). Moderne klassifikasie is gebaseer op die werk van [[Carolus Linnaeus]], wat spesies volgens gedeelde fisieke eienskappe gegroepeer het. Die groeperings is sedertdien hersien om ooreenkoms met [[Charles Darwin|Darwin se beginsels]] van gedeelde afkoms te verbeter. Molekulêre sistematiek, wat [[DNS]]-reekse as data gebruik, het aanleiding gegee tot baie van die onlangse hersienings en sal na verwagting 'n belangrike dryfveer bly. Wetenskaplike klassifikasie behoort tot die [[wetenskap]] van [[taksonomie]] of [[biologiese sistematiek]].
 
Die onderstaande lys wys hoe lewende dinge geklassifiseer word:
38 381

wysigings