Verskil tussen weergawes van "Kassel"

415 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
'''Kassel''' (tot en met [[1926]] amptelik ''Cassel'') is die derde grootste stad in die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Hesse]] ná [[Frankfurt am Main]] en [[Wiesbaden]].
 
Kassel ishet vanaf 1277 as administratiewe setel van die historieseLandgraafskap Hesse gedien en tussen 1567 en 1803 as [[hoofstad]] van Hessendie Landgraafskap Hesse-Kassel en hetdie tussenKeurvorstedom Hesse (tot 1866). Verskeie residensies en kastele dateer uit dié tydperk, waaronder die ''Orangerie'' in Karlsaue en die kasteel Wilhelmshöhe, geleë in die Bergpark Wilhelmshöhe - 'n landskapstuin in die barokstyl wat deur [[1277Unesco]] ensedert 2013 as [[1866Wêrelderfenisgebied|wêrelderfenis]] asgelys regeringsetel gedienword. Die stad is tans die administratiewe sentrum van die distrik Kassel en die ''Landkreis'' (munisipaliteit) Kassel.
 
Die stad het internasionale bekendheid verwerf met die kunsuitstalling [[documenta]] wat sedert [[1955]] elke vier of vyf jaar hier gehou word. Sedert [[Maart]] [[1999]] dra Kassel ook die amptelike bynaam ''documenta-Stadt''. Die plaaslike universiteit is in 1971 gestig.
 
== Geografie ==