Verskil tussen weergawes van "Kassel"

10 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Die belangrikste stede en dorpe, wat aan Kassel se stadsgebied grens, is Baunatal, Vellmar, Niestetal, Fuldatal, Fuldabrück, Kaufungen en Lohfelden. Kassel word deur drie snelweë (die A7, A44 en A49), vyf nasionale roetes en 'n aantal belangrike spoorlyne (waaronder [[ICE]]-treinverbindings) en die nabygeleë lughawe Kassel-Calden met ander metropole verbind. Die mees nabygeleë stede is [[Hannover]] (met 'n padafstand van 164 kilometer noord van Kassel), [[Göttingen]] (55 kilometer noordoos van Kassel), [[Erfurt]] (185 kilometer oos van Kassel), Frankfurt am Main (193 kilometer suid van Kassel), [[Siegen]] (165 kilometer suidwes van Kassel), [[Dortmund]] (165 kilometer wes van Kassel) en [[Paderborn]] (84 kilometer noordwes van Kassel).
{{clear}}
 
== Verwysings ==