Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

8 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Skakels
(Skakels)
}}
 
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die [[wêreld]] in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies[[spesie]]s in die see leef. Van die spesies kom op sandbanke voor, waar hulle hulself vir beskerming teen predatore ingrawe.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnalebroodjies<ref>Sien inskrywing vir ''garnaalkelkie'' en ''garnalebroodjie'' in die [[HAT]]</ref> (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.