Verskil tussen weergawes van "Pat Kavanagh"

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
k
breingewas
k (oorlede reggespel)
k (breingewas)
Kavanagh was die eggenote en literêre agent van die skrywer [[Julian Barnes]]. Gedurende die 1980s het sy Barnes verlaat vir 'n verhouding met die skrywer [[Jeanette Winterson]]. Winterson se roman ''[[The Passion]]'' (1987) is klaarblyklik 'n literêre vertelling van hierdie verhouding en sy omstandighede. Kavanagh en Barnes is egter weer mettertyd vereenselwig in hulle huwelik.
 
Sy is op 68-jarige ouderdom oorlede aan 'n brein-tumorbreingewas.
 
{{Saadjie}}
604

wysigings