Verskil tussen weergawes van "Julien Offray de Lamettrie"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
k
'''Julien Offray de Lamettrie''' (soms ook '''La Mettrie''', * [[25 Desember]] [[1709]] in [[Saint-Malo]] ([[Frankryk]]), † [[11 November]] [[1751]] in [[Potsdam]] ([[Duitsland]])) is 'n Franse arts en [[filosofie|filosoof]], wat veral as die grondlegger van die psigologiese [[materialisme]] en die empiries-wetenskaplike [[geneeskunde]] bekendheid verwerf het.
 
Sy belangrikste filosofiese werke is ''Histoire naturelle d'âme'' (Die natuurgeskiedenis van die siel, [[1745]]) en ''L'homme machine'' (Die mens - 'n masjien, [[1747]]). Met die "Natuurgeskiedenis van die siel" en sy meganistiese sienswyse van die menslike [[bewussyn]] veroorsaak de Lamettrie 'n [[skandaal]] in [[Frankryk]]. Hy wyk as balling uit na die hof van die verligte koning Frederik II van Pruise.
 
== Bibliografie ==
20 536

wysigings