Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Noord-Dakota''' ([[Engels]]: ''State of North Dakota'') is 'n [[deelstaat]] in die midwestemiddeweste van die [[Verenigde State van Amerika]]. Die hoofstad is [[Bismarck]] en die grootste stad is [[Fargo]]. Dit is die 19de grootste deelstaat met 'n oppervlakte van 183 272 vierkante kilometer.
 
Noord-Dakota het 'n bevolking van sowat 672 000 en word in die noorde deur [[Kanada]] (provinsies: [[Saskatchewan]] en [[Manitoba]]), in die ooste deur [[Minnesota]], in die suide deur [[Suid-Dakota]], en in die weste deur [[Montana]] begrens. Die staat lê in die [[Bo-middeweste]] en in die [[Groot Vlaktes]]. Dit het 'n tipiese vastelandsklimaat met warm somers en lang, koue winters.
Noord-Dakota se byname is ''Peace Garden State'', ''Roughrider State'', ''Flickertail State'', ''The 701'' en ''Norse Dakota'' (die woord ''Norse'' verwys na die groot getalle [[Skandinawië]]rs wat hulle in Noord-Dakota gevestig het). Na Noord-Dakota word as Amerika se veiligste deelstaat verwys, selfs al is dit net in die derde plek van die veiligste [[VSA-deelstaat|VSA-deelstate]], ná [[New Hampshire]] en [[Maine]].
 
[[Lêer:TraillCountyNDFargo North Dakota.jpegjpg|duimnael|links|400px|Die middestad van [[SonneblomFargo, Noord-Dakota|Fargo]]me in 2007]]
[[Lêer:Fargo North DakotaTraillCountyND.jpgjpeg|duimnael|links|Die middestad van [[Fargo, Noord-Dakota|FargoSonneblom]]me in 2007Noord-Dakota]]
 
{{Saadjie}}
{{Navigasie indeling Verenigde State}}
 
69 637

wysigings