Verskil tussen weergawes van "Grumman F-14 Tomcat"

1 115 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
"Iran"-deel ingewerk uit Nederlands
("Iran"-deel ingewerk uit Nederlands)
 
Die F-14 was van 1972 tot 2006 die ruggraat van alle taakmagte wat lugverdediging en -operasies vanaf vliegdekskepe van die Amerikaanse Vloot uitgevoer het, en is welbekend aan die publiek deur die film "Top Gun".
 
==Lewering aan Iran==
80 F-14A is aan die Lugmag van Iran afgelewer; dit het gebeur ter ondersteuning van die destydse regime van Mohammed Reza Pahlavi. BuNos 160299 - 160378 (F-14A-90/95-GR) is aan Iran verskaf. Die laaste toestel (BuNo 160378) het egter in die VSA agter gebly, nadat die Iranse Revolusie in 1979 die Shah se regime in Iran omvergewerp het.
 
Toe Iran na die rewolusie bande met die [[Sowjetunie]] aanknoop, was dit die rede vir die Amerikaners om die elektronika van die AWG-9 radarstelsel en die AIM-54 missielstelsel deeglik te hersien, sodat die wapentegnologie wat aan Iran vrygestel is, nutteloos sou word.
 
Volgens onbevestigde bronne, was 20 van die 79 Iranse F-14's steeds lugwaardig in 1993. Die ander vliegtuie sou vir onderdele gebruik word. Die vliegtydskrif ''Flight International'' van September 1999 het egter aangedui dat Iran deur middel van Russiese hulp en tegnologie 'n groot aantal F-14 se lugwaardigheid behou het. Die vliegtuig was toegerus met 'n nuwe (Russiese) radar, enjins en 'n glaskajuit. Hierdeur het Iran 'n aansienlike F-14 krag tot in 2008 behou.
 
== Tegniese gegewens ==
* The US War Machine. An encylopedia of American military equipment and strategy. Salamander Books. ISBN 0 86101 016 7
* "Grumman F-14 Tomcat". ''Airplane'', 1993, vol. 2, p. 37, 39.
{{Verwysings}}
 
{{nl-vertaal|Grumman F-14 Tomcat}}
85 792

wysigings