Verskil tussen weergawes van "Swartwitpens"

783 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Prente, Kaart & Eksterne skakels
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
(+ Prente, Kaart & Eksterne skakels)
| status = LC
| status_system = IUCN3.1
*| status_ref = <ref name="iucn">{{IUCN2008|assessorsassessor=IUCN SSC Antelope Specialist Group|year=2008|id=10170|title=Hippotragus niger|downloaded=1 November 2008}}</ref>
| status_ref =
| trend = down
| image = Sable bullantelope (Hippotragus niger) adult male.jpg
| image_width = 250px
| image_caption = Swartwitpensbul (Kafuein die Tswalu Kalahari Reservaat, Zambië)[[Suid-Afrika]]
| image2 = Sable (Hippotragus niger) female crossing the road (16635641913), crop.jpg
| image2_width = 250px
| image2_caption = Swartwitpensooi in die [[Krugerwildtuin]], Suid-Afrika
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| binomial = ''Hippotragus niger''
| binomial_authority = [[William Cornwallis Harris|Harris]], 1838
| range_map = Hippotragus niger distribution.svg
| range_map_width = 250px
| range_map_caption = Verspreiding van die swartwitpens
}}
 
Die '''swartwitpens''' (''Hippotragus niger'') is 'n groot [[wildsbok]] wat in die beboste grasvelde van [[Oos-Afrika|Oos-]] en [[Suider-Afrika]] voorkom.
 
Hierdie bokke se naam is beskrywend: hulle is inderdaad [[swart]] met 'n [[wit]] pens. Die onderkant van die agterkant en die snoet is ook wit. [[Volwassene|Volwasse]] swartwitpense het 'n gemiddelde massa van 220&nbsp;kg en 'n hoogte van 140&nbsp;cm. Die [[mannetjie|bulle]] het lang horings wat in 'n perfekte sirkel na agter buig; die langste aangetekende [[lengte]] van 'n paar horings is 155&nbsp;cm.
 
Paring vind tydens die somer plaas. Die [[wyfie|koei]] is nege [[maand]]e dragtig en 'n enkele kalf word tussen Januarie en Maart gebore. Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.
 
== Fotogalery ==
<gallery mode="packed" heights="160">
Lêer:Sable bull.jpg|Swartwitpensbul (Kafue, Zambië)
Lêer:Sable antelope (Hippotragus niger) young male.jpg|Jong bul by Tswalu Kalahari Reservaat, Suid-Afrika
</gallery>
 
== Sien ook ==
* [[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens alfabet]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name]]
* [[Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Bronnelys ==
* {{IUCN2008|assessors=IUCN SSC Antelope Specialist Group|year=2008|id=10170|title=Hippotragus niger|downloaded=November 2008}}
* ''Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke'' (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
 
== Eksterne skakels ==
* {{WiktCommonsKategorie-inlyn|swartwitpensHippotragus niger}}
{{Wikispecies-inlyn|Hippotragus niger}}
{{Wikt-inlyn|swartwitpens}}
 
[[Kategorie:Wildsbokke]]