Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

6 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
== Geskiedenis ==
[[Lêer:The Great Basilica Klearchos 1.jpg|duimnael|links|Gedeeltelike rekonstruksie van die Groot Basilica in die eerste hoofstad van die Bulgaarse Ryk, Pliska.]]
[[Lêer:53-manasses-chronicle.jpg|duimnael|links|Proto-Bulgare onder leiding van Khan Krum verslaan die Bisantyne by die Slag van Adrianopel (813)]]
[[Lêer:Bulgaria-Fanagoria-04.JPG|duimnael|links|Rekonstruksie van 'n Proto-Bulgaarse tent in die Etnografiese Kompleks Fanagoria naby [[Warna]]]]
Omstreeks of ná 612 n.C. het [[Slawiërs|Slawiese]] groepe hulle uitbreiding op die [[Balkan]]skiereiland gerig en hulle in die [[Bisantynse Ryk|Oos-Romeinse]] provinsies Moesia en Thracia gevestig. Die naam "Bulgaar" of "Bolgaar" is oorspronklik gebruik om na die sogenaamde Proto-Bulgare (Bulgaars: прабългари) te verwys wat in die 7de eeu uit hulle stamgebiede in die [[Swartsee]]steppe verdring is en onder Khan Kuwer en Khan Asparuch na die Balkan geëmigreer het. Hier het hulle ná vyandelike botsings twee onafhanklike khanate met die toestemming van die Bisantyne gestig: Kuwer in die huidige Masedonië (680) en Asparuch die sogenaamde Eerste Bulgaarse Ryk in die Dobroedja (681).
26

wysigings