Levuburivier: Verskil tussen weergawes

80 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
opruim na vertaling
(Geskep deur die bladsy "Levubu River" te vertaal)
 
(opruim na vertaling)
Die '''Levuburivier''' of '''Levuvhu'''<ref>[http://www.krugerpark.co.za/krugerpark-times-2-15-olifants-river-lepelle-20557.html Olifants River now called Lepelle]</ref> ({{lang-ts|Tsonga: Rivubye}}; {{lang-ve|Venda: Luvuvhu}})<ref name="Jenkins">{{Citation|title=Falling into place: the story of modern South African place names|year=2007|last=Jenkins|first=Elwyn|page=75|publisher=David Philip Publishers}}</ref> is geleë in die noorde van die [[Limpopo]]<nowiki/>provinsie van [[Suid-Afrika]]. Sommige van sy sytakke, soos die Mutshindudirivier en die Mutale-rvierMutalervier ontspring in die [[Soutpansberg]]<nowiki/>e.
 
Die Luvuvhurivier vloei vir ongeveer 200&#x20;km deur 'n verskeidenheid van landskappe voordat dit aansluit by die [[Limpopo (rivier)|Limpoprivier]] in die k[[Koorsboom|oorsboomkoorsboom]]<nowiki/>bos naby Pafuri in die [[Krugerwildtuin|Kruger]]<nowiki/>wildtuin.<ref>[http://soer.deat.gov.za/dm_documents/Limpopo_L_L_tf4TA.pdf Latava and Luvuvhu River River Systems 2001], State of Rivers Report, WRC report no: TT 165/01, Water Research Commission, Pretoria, ISBN No: 1 86845 825 3</ref>
 
'n [[Zambezihaai]] (''Carcharhinus leucas'') is gevang by die samevloeiing van die Limpopo- en Luvuburiviere in Julie 1950. Zambezihaaie verdra vars water en kan ver opswem in groot riviere soos die Limpopo.<ref>Pienaar, U. de V., ''The Freshwater Fishes of the [//en.wikipedia.org/wiki/Kruger_National_Park Kruger National Park]'', Koedoe Vol 11, No 1 (1968)</ref>
* [[Nandonidam]], voorheen bekend as die Mutoti Dam, in die middelste gedeelte van die Luvuburivier oos van die sameloop met die Dzindirivier sytak en oos van die dorp [[Thohoyandou]]<ref>[http://plak.co.za/moreinfo.php?id=18609 Nandoni Dam - Description]</ref>
* Vondodam in die Mutshindudirivier, 'n sytak
* [[Phiphididam|Phiphidi Dam]] in die Mutshindudi
 
== Verwysings ==
{{reflistVerwysings}}
 
[[Kategorie:Riviere in Suid-Afrika]]
110 755

wysigings