Levuburivier: Verskil tussen weergawes

908 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Inligtingskas & meer
(opruim na vertaling)
(+ Inligtingskas & meer)
{{Rivier
Die '''Levuburivier''' of '''Levuvhu'''<ref>[http://www.krugerpark.co.za/krugerpark-times-2-15-olifants-river-lepelle-20557.html Olifants River now called Lepelle]</ref> (Tsonga: Rivubye; Venda: Luvuvhu)<ref name="Jenkins">{{Citation|title=Falling into place: the story of modern South African place names|year=2007|last=Jenkins|first=Elwyn|page=75|publisher=David Philip Publishers}}</ref> is geleë in die noorde van die [[Limpopo]]provinsie van [[Suid-Afrika]]. Sommige van sy sytakke, soos die Mutshindudirivier en die Mutalervier ontspring in die [[Soutpansberg]]e.
| rivier_naam = Levuburivier
| beeld_naam = Makuleke4.JPG
| byskrif = Die Levuburivier in Lanner Gorge, Pafuri
| kaart =
| kaartbyskrif =
| oorsprong = [[Soutpansberg]]
| monding = by [[Pafuri]], Makuleke, [[grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek]]<br />[[Limpopo (rivier)|Limpoporivier]]
| stroomgebied_lande = [[Suid-Afrika]]
| lengte = 200&nbsp;km (124&nbsp;myl)
| hoogte =
| monding_hoogte = 203&nbsp;km (666&nbsp;vt)
| afloop =
| stroomgebied = 4&nbsp;826&nbsp;km² (1&nbsp;863&nbsp;myl²)
| kaart_beeld =
| kaart_byskrif =
}}
 
Die '''Levuburivier''' of '''Levuvhu'''<ref>[http://www.krugerpark.co.za/krugerpark-times-2-15-olifants-river-lepelle-20557.html Olifants River now called Lepelle]</ref> ([[Tsonga]]: ''Rivubye''; [[Venda (taal)|Venda]]: ''Luvuvhu'')<ref name="Jenkins">{{Citation|title=Falling into place: the story of modern South African place names|year=2007|last=Jenkins|first=Elwyn|page=75|publisher=David Philip Publishers}}</ref> is geleë in die noorde van die [[Limpopo]]provinsie van [[Suid-Afrika]]. Sommige van sy sytakke, soos die Mutshindudirivier en die Mutalervier ontspring in die [[Soutpansberg]]e.
Die Luvuvhurivier vloei vir ongeveer 200&#x20;km deur 'n verskeidenheid van landskappe voordat dit aansluit by die [[Limpopo (rivier)|Limpoprivier]] in die [[koorsboom]]bos naby Pafuri in die [[Krugerwildtuin]].<ref>[http://soer.deat.gov.za/dm_documents/Limpopo_L_L_tf4TA.pdf Latava and Luvuvhu River River Systems 2001], State of Rivers Report, WRC report no: TT 165/01, Water Research Commission, Pretoria, ISBN No: 1 86845 825 3</ref>
 
[[Lêer:Makuleke2.JPG|duimnael|links|Die Levuburivier by Makuleke]]
[[Lêer:Makuleke6.JPG|duimnael|links|Olifante oorkruis die Levuburivier]]
[[Lêer:Lanner Gorge Pafuri.jpg|duimnael|links|Naby die monding in die Limpoporivier by Lanner Gorge]]
Die Luvuvhurivier vloei vir ongeveer 200&#x20nbsp;km deur 'n verskeidenheid van landskappe voordat dit aansluit by die [[Limpopo (rivier)|Limpoprivier]] in die [[koorsboom]]bos naby Pafuri in die [[Krugerwildtuin]].<ref>[http://soer.deat.gov.za/dm_documents/Limpopo_L_L_tf4TA.pdf Latava and Luvuvhu River River Systems 2001], State of Rivers Report, WRC report no: TT 165/01, Water Research Commission, Pretoria, ISBN No: 1 86845 825 3</ref>
 
'n [[Zambezihaai]] (''Carcharhinus leucas'') is gevang by die samevloeiing van die Limpopo- en Luvuburiviere in Julie 1950. Zambezihaaie verdra vars water en kan ver opswem in groot riviere soos die Limpopo.<ref>Pienaar, U. de V., ''The Freshwater Fishes of the [//en.wikipedia.org/wiki/Kruger_National_Park Kruger National Park]'', Koedoe Vol 11, No 1 (1968)</ref>
 
== Damme ==
 
* [[Albasinidam]]
* Mambedidam
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Levubu River}}
 
[[Kategorie:Limpopo]]
[[Kategorie:Riviere in Suid-Afrika]]