Verskil tussen weergawes van "Internasionale Monetêre Fonds"

k
k (Kategorieë gealfabetiseer)
[[Lêer:1900 Pennsylvania Avenue.JPG|duimnael|Die tweede hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]]]
 
Die '''Internasionale Monetêre Fonds''' ('''IMF'''; [[Engels]]: ''International Monetary Fund'', ''IMF''; [[Frans]]: ''Fonds monétaire international'', ''FMI''; [[Spaans]]: ''Fondo Monetario Internacional'', ''FMI'') is 'n internasionale organisasie met hoofkantoor in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]], wat met die bevordering van internasionale samewerking in die monetêre beleid, die uitbreiding van die wêreldhandel, die stabilisering van die wisselkoerswisselkoerse, uitleenskuld, toesig van monetêre beleid en tegniese bystand besig is.
 
Die Internasionale Monetêre Fonds is in 1944 saam met sy susterorganisasie, die [[Wêreldbank]], gestig. Die [[Amptelike taal|amptelike tale]] is [[Engels]], [[Frans]] en [[Spaans]].
* Rodrigo Rato ([[Spanje]]) 4 Mei 2004 - 1 November 2007
* Anne Krueger ([[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]) 4 Maart 2004 - 4 Mei 2004
* [[Horst Köhler]] ([[Duitsland]]) 1 Mei 2000 - 4 Maart 2004
* Stanley Fischer ([[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]) 14 Februarie 2000 - 1 Mei 2000
* Michel Camdessus ([[Frankryk]]) 16 Januarie 1987 - 14 Februarie 2000