Verskil tussen weergawes van "Ysselmeer"

33 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k
}}
 
Die '''Ysselmeer''' ([[Nederlands]]: ''IJsselmeer'') is 'n kunsmatige binnemeer in Nederland wat ontstaan het toe die [[Suidersee]] in 1932 afgesluit is deur die [[Afsluitdyk]].
 
Die meer ontvang sy water uit die [[Yssel]] en het oor 'n aantal jare geleidelik soet geword. Dele van die meer is deur inpoldering drooggelê. Omrede die slegte ervarings met die Noordoostpolder wat in 1941 ontstaan het, is die latere polders nie aan die ou vasteland aangelê nie, maar daarvan geskei deur ''randmere''. Die Noordoostpolder het die grondwatervlak in die naburige provinsie Friesland verlaag en dit het probleme in die landbou gegee. Een van die polders wat oorspronklik beplan was, die Markerwaard, is om ekologiese redes nooit uitgevoer nie, maar sy buitedyk is wel aangelê en dit het die [[Markermeer]] geskei van die Ysselmeer.
111

wysigings