Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

Beste Morne, ek stem nie heeltemal met jou saam nie. Ek is besig om veranderings te maak. Sal vanmiddag klaar wees.
Groete, Gert Kruger[[Gebruiker:Hgkruger|Hgkruger]] ([[Gebruikerbespreking:Hgkruger|kontak]]) 05:51, 22 April 2018 (UTC)
 
Beste Morne, ek het die veranderinsg gemaak na my beste goeddenke. Laat weet asb of jy nog verbeterings kan voorstel. Ek wil daarna dieselfde toevoegings to die Englese blad oor RCSA maak.
Groete, Gert Kruger[[Spesiaal:Bydraes/146.230.80.137|146.230.80.137]] 05:46, 23 April 2018 (UTC)
Anonieme gebruiker