Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

::: Hoe vertaal mens ''delivered in batches''? Batch: groepe, hoeveelhede? [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 14:19, 4 Februarie 2018 (UTC)
:::: Stuksgewys, in bondels of stuk-stuk afgelewer, of gelewer in verskillende aflewerings. [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 14:41, 4 Februarie 2018 (UTC)
{{uitkeep}}
:::::Gert het al die Johannesburgse voorstede vertaal, wat op die Engelse Wikipedia bestaan. Al die nuwe voorstede word nie daar beskryf nie, net ons het artikels oor hulle, dis nou die fout van die Engelse wiki. Dis ook die rede hoekom hulle nie in die navigasie gelys is nie. ElEk sal hulle nog byvoeg, nadat ek almal met 'n kassie versorg het, maar soms weet ek nie die Johannesburgse distrik nie. Is daar 'n amptelike Afrikaanse naam vir Johannesburg se sentrale sakedistrik/sakekern/binnestad? Die Engelse wiki het 'n artikel, sien [[:en:Johannesburg CBD]]. Mag iemand dit vertaal of 'n eie artikel daaroor skep? Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 11:20, 5 Februarie 2018 (UTC)
 
::::::Hier is 'n [https://joburg.org.za/index.php?option=com_content&task=view&id=1314&Itemid=168 nuttige skakel] waar 'n mens kan kyk in watter streek enige voorstad is. Die middestad sal dalk die beste in Afrikaans wees as Sentraal-Johannesburg. En dankie vir die moeite met die kassies! [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 12:29, 5 Februarie 2018 (UTC)
:::::Gert het al die Johannesburgse voorstede vertaal, wat op die Engelse Wikipedia bestaan. Al die nuwe voorstede word nie daar beskryf nie, net ons het artikels oor hulle, dis nou die fout van die Engelse wiki. Dis ook die rede hoekom hulle nie in die navigasie gelys is nie. El sal hulle nog byvoeg, nadat ek almal met 'n kassie versorg het, maar soms weet ek nie die Johannesburgse distrik nie. Is daar 'n amptelike Afrikaanse naam vir Johannesburg se sentrale sakedistrik/sakekern/binnestad? Die Engelse wiki het 'n artikel, sien [[:en:Johannesburg CBD]]. Mag iemand dit vertaal of 'n eie artikel daaroor skep? Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 11:20, 5 Februarie 2018 (UTC)
 
:::::::Plesier, met al die kassies, dis die moeite werd! Dit spyt my, maar ek kry geen data vir voorstede soos [[Akasiapark]] (Kaapstad), [[Cleveden]] en [[Reynolds View]] nie. Soms is die presiese koördinate se bepaling moeilik, ek gaan van die een voorstad na die ander of google vir 'n bekende plekkie om enige koördinate te vind en verander dit effens vir die sentrum van die voorstad. Dit werk in die meeste gevalle, duisende kilometers ver van Johannesburg af. :) Vir Sentraal-Johannesburg sal ek ook met 'n kassie help. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 16:40, 5 Februarie 2018 (UTC)
::::::Hier is 'n [https://joburg.org.za/index.php?option=com_content&task=view&id=1314&Itemid=168 nuttige skakel] waar 'n mens kan kyk in watter streek enige voorstad is. Die middestad sal dalk die beste in Afrikaans wees as Sentraal-Johannesburg. En dankie vir die moeite met die kassies! [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 12:29, 5 Februarie 2018 (UTC)
 
:::::::Plesier, met al die kassies, dis die moeite werd! Dit spyt my, maar ek kry geen data vir voorstede soos [[Akasiapark]] (Kaapstad), [[Cleveden]] en [[Reynolds View]] nie. Soms is die presiese koördinate se bepaling moeilik, ek gaan van die een voorstad na die ander of google vir 'n bekende plekkie om enige koördinate te vind en verander dit effens vir die sentrum van die voorstad. Dit werk in die meeste gevalle, duisende kilometers ver van Johannesburg af. :) Vir Sentraal-Johannesburg sal ek ook met 'n kassie help. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 16:40, 5 Februarie 2018 (UTC)
 
Gaan ons al die Johannesburgse voorstede wat op Gauteng eindig, na "xxx, Johannesburg" verskuif? Dan sal ek die navigasie aanpas. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 16:44, 5 Februarie 2018 (UTC)
 
::: Die probleem is van die voorstede is so klein, hulle word nie afsonderlik getel tydens 'n sensus nie. In sommige gevalle word die grense ook verkeerd getrek, soos met [[Victoria, Johannesburg|Victoria]], en dit verskil ook van sensus tot sensus. Ek weet (on)gelukkig niks van koördinate nie! En ja, die plan is om almal "Johannesburg" te maak. [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 19:45, 5 Februarie 2018 (UTC)
:::: Ek het 'n klomp vandag na Johannesburg geskuif. Groete, --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 16:32, 24 April 2018 (UTC)
 
== Geselshoekie: Aanloop tot Wikimania 2018 ==
86 152

wysigings