Verskil tussen weergawes van "Malaria"

1 691 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+ Kaarte & Commons
k (Gesagkontrole -> Normdata)
(+ Kaarte & Commons)
{{Mediese vrywaringsnota}}
{{Inligtingskas siekte
|naam = Malaria
| MeshNumber = C03.752.250.552
}}
 
'''Malaria''', afgelei van ''mala aria'' ([[Italië|Italiaans]]: "slegte lug"), of '''moeraskoors''' is 'n parasitiese [[siekte]] wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik in die [[trope]] aangetref. Ongeveer 85% van hierdie sterftes vind in [[Sub-Sahara Afrika]] plaas. Die [[Wêreldgesondheidsorganisasie|WGO]] het in April 2016 bekendgemaak dat Europa die eerste gebied van die wêreld is wat in 2015 malariavry geword het.<ref>{{cite web|url=http://www.huffingtonpost.com/entry/europe-is-first-region-in-world-to-end-malaria-who_us_5717e286e4b0479c59d6e075|title= Huffington Post ''Europe Is First Region In World To End Malaria: WHO'''|language=en}}</ref> In 1995 was daar nog 90 712 gevalle in hierdie gebied.
[[Lêer:Malaria world map - DALY - WHO2004.svg|duimnael|400px|Ongeskiktheids-aangepaste lewensjaar vir malaria per 100&nbsp;000 inwoners in 2004:
{{columns-list|4|
{{sleutel|#b3b3b3|Geen data}}
{{sleutel|#ffff65|<10}}
{{sleutel|#fff200|0–100}}
{{sleutel|#ffdc00|100–500}}
{{sleutel|#ffc600|500–1000}}
{{sleutel|#ffb000|1000–1500}}
{{sleutel|#ff9a00|1500–2000}}
{{sleutel|#ff8400|2000–2500}}
{{sleutel|#ff6e00|2500–2750}}
{{sleutel|#ff5800|2750–3000}}
{{sleutel|#ff4200|3000–3250}}
{{sleutel|#ff2c00|3250–3500}}
{{sleutel|#cb0000|≥3500}}}}]]
[[Lêer:Malaria world map-Deaths per million persons-WHO2012.svg|duimnael|400px|Sterftes weens malaria per miljoen persone in 2012:
{{columns-list|4|
{{sleutel|#ffff20|0–0}}
{{sleutel|#ffa020|1–2}}
{{sleutel|#ff9a20|3–54}}
{{sleutel|#f08015|55–325}}
{{sleutel|#e06815|326–679}}
{{sleutel|#d85010|680–949}}
{{sleutel|#d02010|950–1&nbsp;358}}}}]]
[[Lêer:Paludisme.png|duimnael|400px|Wêreldwye verspreiding van malaria:<ref>{{en}} {{cite web |title=Malaria |url=http://www.dpd.cdc.gov/dpdx/HTML/ImageLibrary/Malaria_il.htm |publisher=US Centers for Disease Control and Prevention |date=15 April 2010 |accessdate=2 Mei 2012 |deadurl=no |archiveurl=https://web.archive.org/web/20120416000120/http://www.dpd.cdc.gov/dpdx/HTML/ImageLibrary/Malaria_il.htm |archivedate=16 April 2012 |df= }}</ref>
{{sleutel|#7e0000|Verhoogde voorkoms van chloroquine- of multiresistente malaria}}
{{sleutel|#f00|Voorkoms van chloroquine-weerstandige malaria}}
{{sleutel|#e08040|Geen ''Plasmodium falciparum'' of chlorokien-weerstand}}
{{sleutel|silver|Geen Malaria}}]]
'''Malaria''', afgelei van ''mala aria'' ([[Italië|Italiaans]]: "slegte lug"), of '''moeraskoors''' is 'n parasitiese [[siekte]] wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik in die [[trope]] aangetref. Ongeveer 85% van hierdie sterftes vind in [[Sub-Sahara Afrika]] plaas. Die [[Wêreldgesondheidsorganisasie|WGO]] het in April 2016 bekendgemaak dat Europa die eerste gebied van die wêreld is wat in 2015 malariavry geword het.<ref>{{cite web|url=http://www.huffingtonpost.com/entry/europe-is-first-region-in-world-to-end-malaria-who_us_5717e286e4b0479c59d6e075|title= Huffington Post ''Europe Is First Region In World To End Malaria: WHO'''|language=en}}</ref> In 1995 was daar nog 90 712 gevalle in hierdie gebied.
 
== Parasiet ==
 
== Simptome ==
 
Die simptome van malaria sluit die volgende in: [[koors]], [[bewing]], gewrigspyne, [[braking]], [[anemie]] (weens die [[hemolise]]), [[hemoglobienurie]](aanwesigheid van hemoglobien in die urine), [[retina]]le skade en [[stuiptrekkings]]. Die kenmerkende simptoom van malaria is die sikliese aard van die koors waarvan die duur tussen die verskillende spesies wat die siekte veroorsaak, wissel.
 
== Diagnose ==
 
Soos met enige siekte, is dit beter hoe vroeër die korrekte diagnose gemaak word, in malaria se geval deur bloedtoetse in 'n geskikte laboratorium. Pasiënte wat aan bogenoemde simptome lei, veral hoë koors, moet hul geneesheer dadelik in kennis stel indien hulle onlangs 'n malariagebied besoek het.
 
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{saadjie}}
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}