Verskil tussen weergawes van "Dhivehi"

7 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
skakel aangepas
(Bygewerk)
k (skakel aangepas)
* Minicoy-eiland
|streek=[[Suid-Asië]]
|sprekers=340&nbsp;500<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/div | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Maldivian | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=1030 JunieApril 20172018}}</ref>
|rang=
|skrif=[[ThaanaTana-alfabetskrif]]
|fam1=[[Indo-Europese tale|Indo-Europees]]
|fam2=[[Indo-Irannese tale|Indo-Irannees]]
}}
 
[[Lêer:Dhivehiscript.svg|duimnael|links|Die woord "Dhivehi" in die Thaana[[Tana-alfabetskrif]]]]
'''Dhivehi''' (ދިވެހިބަސް, ''divehi-bas''; letterlik: "Malediviese taal", of kort ދިވެހި, ''divehi'', "Maledivies") is 'n [[Indo-Ariese tale|Indo-Ariese taal]] wat deur sowat 340&nbsp;500 mense op die [[Maledive]] en die [[Indië|Indiese]] eiland Minicoy gepraat word. Dhivehi is die [[amptelike taal]] en die belangrikste inheemse taal op die Maledive. Dhivehi is nou verwant aan [[Singalees]] en word in die [[ThaanaTana-alfabetskrif]] geskryf, 'n afgeleide [[Arabiese alfabet]]. Ander verwante tale sluit in [[Konkani]] in die [[Indië|Indiese]] [[Federale staatsvorm van Indië|deelstaat]] [[Goa]] en [[Marathi]] in die Indiese deelstaat [[Maharashtra]], hoewel Konkani soms as 'n [[dialek]] van Marathi beskou word.
 
== Verwysings ==