Verskil tussen weergawes van "Monargie"

349 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Nuwe kaart & prent
k (→‎Soorte monargieë: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|sw}} using AWB (10861))
k (Nuwe kaart & prent)
[[Lêer:World Monarchies of the world.PNGsvg|thumbduimnael|300px400px|MonargieKaart van inhedendaagse diemonargieë wêreld]]wêreldwyd:
{{sleutel|#AA0000|[[Absolute monargie]]}}
{{sleutel|#D45500|Semi-grondwetlike monargie}}
{{sleutel|#285F27|[[Grondwetlike monargie]]}}
{{sleutel|#008000|[[Britse Statebond|Britse realms]] (grondwetlike monargieë in [[persoonlike unie]])}}
{{sleutel|#ff00ff|Subnasionale monargieë (tradisioneel)}}]]
 
'''Monargie''' is 'n regeringstelsel[[regering]]stelsel of staatsvorm[[staat]]svorm waar die [[staatshoof]] gebruiklik lewenslang 'n posisie beklee. Die posisie is gewoonlik oorerflik, dit wil sê dat opvolgers aan dieselfde familie behoort. Voorbeelde van lande wat 'n monargiese stelsel het is die [[Verenigde Koninkryk]], [[België]], [[Nederland]], [[Japan]], [[Lesotho]], [[Swaziland]], [[Australië]], [[Kanada]], [[Nieu-Seeland]] en vele andere.
 
== Soorte monargieë ==
[[Lêer:CouronneHeraldic LouisRoyal XVCrown (Common).jpgsvg|thumbduimnael|links|100px|Die kroon van Lodewyk XV van Frankryk. 'n Kroon is gewoonlik die simbool van 'n monarg.]]
Monargieë word verdeel in [[Absolute monargie|absolute]] en konstitusionele[[grondwetlike monargieëmonargie]]ë. In 'n absolute monargie is die mag van die [[monarg]] 'absoluut', dit wil sê dat hy onbeperkte regeringsmag het. In 'n konstitusionelegrondwetlike monargie word die rol van die monarg in die [[grondwet]] vasgestel, wat meestal bepaal dat die hoogste mag by die [[parlement]] lê. In ander gevalle, (byvoorbeeld in [[Swede]]) het die monarg slegs 'n seremoniële funksie. Daar is tans nie meer baie absolute monargieë in die wêreld oor nie. [[Brunei]] is een van die weinige voorbeelde.
 
Monargieë word verdeel in absolute en konstitusionele monargieë. In 'n absolute monargie is die mag van die monarg 'absoluut', dit wil sê dat hy onbeperkte regeringsmag het. In 'n konstitusionele monargie word die rol van die monarg in die grondwet vasgestel, wat meestal bepaal dat die hoogste mag by die [[parlement]] lê. In ander gevalle, (byvoorbeeld in [[Swede]]) het die monarg slegs 'n seremoniële funksie. Daar is tans nie meer baie absolute monargieë in die wêreld oor nie. [[Brunei]] is een van die weinige voorbeelde.
 
[[Maleisië]] is net soos die [[Vatikaanstad]] 'n monargie waar die staatshoof verkies word. Nege van die dertien deelstate in Maleisië het erflike vorste, wat elke vyf jaar 'n [[koning]] uit hulle midde kies. Historiese voorbeelde van gekose monargieë is die konings van [[Duitsland]], [[Frankryk]], [[Griekeland]], [[Hongarye]], [[Italië]], [[Pole]] en [[Portugal]].
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Monargieë]]
[[Kategorie:Regeringstelsels]]