Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
=== Halfstok ===
Die vlag mag halfstok of halfmas gehang word as teken van rou, maar slegs indien die president toestemming daarvoor gee. Hy bepaal self ook die datum wanneer die rouperiode oor is. WanneerDie dieoorsprong vlagvan halfmashierdie gehystradisie wordis moetom ditplek eerste totmaak heelvir bo gehys word en dan stadig tot in die halfmasposisie laat sak word. Voordat dieonsigbare vlag gestryk word, bv. met sonsondergang of aan die einde van die rouperiode, moet die vlag eers weer tot bo-aan die vlagpaal gehys word dood.<ref>{{en}}{{cite dan gestryk word. Slegs die Suid-Afrikaanse vlag mag halfmas gehys word, alle ander vlae moet op normale hoogte bly.
|url = https://web.archive.org/web/20130811002910/http://www.naco.uk.com/docs/presentations/flagprotocol.pdf
|title = A Guide to Flag Protocol in the United Kingdom
|author = Bartram, Graham
|publisher = Flag Institute
|date = 2002
|accessdate = 12 Mei 2018}}</ref>
 
Wanneer die vlag halfmas gehys word moet dit eers tot heel bo gehys word en dan stadig tot in die halfmasposisie laat sak word. Voordat die vlag gestryk word, bv. met sonsondergang of aan die einde van die rouperiode, moet die vlag eers weer tot bo-aan die vlagpaal gehys word en dan gestryk word. Slegs die Suid-Afrikaanse vlag mag halfmas gehys word, alle ander vlae moet op normale hoogte bly.
 
== Sien ook ==
5 247

wysigings