Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Taalsorg vir onlangse bydra van Martinvl.
 
=== Halfstok ===
Die vlag mag halfstok of halfmas gehang word as teken van rou, maar slegs indien die president toestemming daarvoor gee. Hy bepaal self ook die datum wanneer die rouperiode oor is. Die oorsprong van hierdie tradisie is om plek te maakhou vir die tradisioneel onsigbare vlag van die dood.<ref>{{en}} {{cite web |url = https://web.archive.org/web/20130811002910/http://www.naco.uk.com/docs/presentations/flagprotocol.pdf |title = A Guide to Flag Protocol in the United Kingdom |author = Bartram, Graham |publisher = Flag Institute |date = 2002 |accessdate = 12 Mei 2018}}</ref>
|url = https://web.archive.org/web/20130811002910/http://www.naco.uk.com/docs/presentations/flagprotocol.pdf
|title = A Guide to Flag Protocol in the United Kingdom
|author = Bartram, Graham
|publisher = Flag Institute
|date = 2002
|accessdate = 12 Mei 2018}}</ref>
 
Wanneer die vlag halfmas gehys word moet dit eers tot heel bo gehys word en dan stadig tot in die halfmasposisie laat sak word. Voordat die vlag gestryk word, bv. met sonsondergang of aan die einde van die rouperiode, moet die vlag eers weer tot bo-aan die vlagpaal gehys word en dan gestryk word. Slegs die Suid-Afrikaanse vlag mag halfmas gehys word, alle ander vlae moet op normale hoogte bly.