Verskil tussen weergawes van "Wes-Indië"

2 070 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
k (Bygewerk)
(Bygewerk)
}}
 
'''Wes-Indië''', dikwels ook die '''Wes-Indiese''' of '''Karibiese Eilande''' genoem, is 'n [[eilandboog]] tussen die [[Karibiese See]] en die [[Atlantiese Oseaan]]. In [[krieket]] word Wes-Indië deur die [[Wes-Indiese nasionale krieketspan]] verteenwoordig, een van die sterkste nasionale krieketspanne wêreldwyd, wat nog spelers van [[Guyana]] in [[Suid-Amerika]] insluit.
 
== Geografie ==
Die eilandboog word verdeel in die volgende eilandgroepe:
 
{| Class="wikitable"
|-
 
== Naam ==
[[Lêer:Moll - A Map of the West-Indies.png|duimnael|links|Herman Moll: ''A Map of the West-Indies'', 1736]]
Die benaming ''Wes-Indiese Eilande'' gaan terug op 'n historiese vergissing. Die vroeë ontdekkingsreisigers en veroweraars soos [[Christophorus Columbus]] was eintlik van voorneme om Indië, die Keiserryk Sjina (destyds ook ''Cathay'' genoem) of [[Japan]] (''Cipangu'') op die westelike seeroete te bereik en het nie verwag dat hulle 'n nuwe vasteland sou ontdek wat destyds in Europa nog onbekend was nie. Die eilandnaam Antille is dan ook van die [[Latyn]]se ''ante ilium'' ("eilande net voor die kus") afgelei, dus die eilande voor die Sentraal-Amerikaanse kus.
 
Die [[Engels]]sprekende deel van die Wes-Indiese Eilande staan ook bekend as Britse Wes-Indiese Eilande (''British West Indies'').
 
== Lande en gebiede volgens argipel ==
=== Groot Antille ===
[[Lêer:Amerikanisches Mittelmeer NASA World Wind Globe.jpg|duimnael|[[Nasa]]-Satellietbeeld van Wes-Indië]]
[[Lêer:Karte Karibik Inseln.png|duimnael|Ligging van Wes-Indië in die Amerikas]]
[[Lêer:Caribbean general map.png|duimnael|Kaart van Wes-Indië]]
[[Lêer:Caribe-Político.svg|duimnael|Lande van Wes-Indië]]
* {{vlagland|Dominikaanse Republiek}}
* {{vlagland|Haïti}}
* {{vlagland|Jamaika}}
* {{vlagland|Kaaimanseilande}} ([[Verenigde Koninkryk]])
* {{vlagland|Kuba}}
* {{vlagland|Puerto Rico}} ([[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]])
 
=== Klein Antille ===
* {{vlagland|Amerikaanse Maagde-eilande}} (Verenigde State)
* {{vlagland|Anguilla}} (Verenigde Koninkryk)
* {{vlagland|Antigua en Barbuda}}
* {{vlagland|Aruba}} ([[Koninkryk van die Nederlande]])
* {{vlagland|Barbados}}
* {{vlagland|Bonaire}} ([[Nederland]])
* {{vlagland|Britse Maagde-eilande}} (Verenigde Koninkryk)
* {{vlagland|Curaçao}} (Koninkryk van die Nederlande)
* {{vlagland|Dominica}}
* {{vlagland|Grenada}}
* {{vlagland|Guadeloupe}} ([[Frankryk]])
* {{vlagland|Guyana}}
* {{vlagland|Martinique}} (Frankryk)
* {{vlagland|Montserrat}} (Verenigde Koninkryk)
* [[Lêer:Flag of Nueva Esparta.svg|23px]] [[Nueva Esparta]] (Venezuela)
* {{vlagland|Saba}} (Nederland)
* {{vlagland|Sint Bartolomeus}} (Frankryk)
* {{vlagland|Sint Kitts en Nevis}}
* {{vlagland|Sint Lucia}}
* {{vlagland|Sint-Martin}} ([[Frankryk]])
* {{vlagland|Sint Vincent en die Grenadines}}
* {{vlagland|Sint Eustatius}} (Nederland)
* {{vlagland|Sint Maarten}} (Koninkryk van die Nederlande)
* {{vlagland|Trinidad en Tobago}}
* [[Lêer:Federal dependencies of Venezuela's Flag.svg|23px]] Federale afhanklikhede van Venezuela ([[Venezuela]])
 
=== Lucayan-argipel ===
* {{vlagland|Bahamas}}
* {{vlagland|Turks- en Caicoseilande}} (Verenigde Koninkryk)
 
== Bron ==