Verskil tussen weergawes van "Swartvlieëvanger"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Swartvlieëvangerswartvlieëvanger''' (''Melaenornis pammelaina'') is 'n algemene [[voël|standvoël]] wat leef in breëblaarboomveld, savanne en woudrande leef. Die voël kom voor in die ooste van [[Suid-Afrika]] vanaf [[Port Elizabeth]], [[Limpopo]], [[Mpumalanga]], [[Mosambiek]], [[Zimbabwe]] en die noorde van [[Botswana]] en [[Namibië]] voor. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 24 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die ''Southern Black Flycatcher''.
 
Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 24 – 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die ''Southern Black Flycatcher''.
 
== Sien ook ==
{{Commonskat|Melaenornis pammelaina}}
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeergeroepeer)]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Vlieëvangers]]
83 446

wysigings