Verskil tussen weergawes van "Margrethe I van Denemarke"

Sleeswyk
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Sleeswyk)
|7 = [[Waldemar IV van Denemarke|Waldemar IV]]
|opskrif8 = Moeder
|8 = [[Helwig van SchleswigSleeswyk]]
|opskrif9 =
|9 =
 
== Bewind ==
Margrethe was die dogter van [[Waldemar IV van Denemarke]] en [[Hedwig van SchleswigSleeswyk]]. Sy het op 10-jarige ouderdom getrou met koning [[Haakon VI Van Noorweë]], die jongste oorlewende seun van [[Magnus VII van Noorweë]] (Magnus II van Swede).
 
Met haar pa se dood het Margrethe verseker dat haar seun, [[Olaf II van Denemarke]], koning word. Hy was te jonk om te regeer en Margrethe het haarself bewys as ’n slu en bekwame regent. In 1380, toe sy pa dood is, het Olaf hom opgevolg as koning van Noorweë. Olaf is op 17-jarige ouderdom dood en die volgende jaar is Margrethe, wat albei koninkryke in sy naam regeer het, gekies as regent van Noorweë en Denemarke.