Gewone tarentaal: Verskil tussen weergawes

27 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
| binomial_authority = [[Carolus Linnaeus|Linnaeus]], 1758
| range_map = Numida meleagris range map.png
| range_map_caption = Natuurlike verspreiding in groen aangedui.<br/>Ingevoer na Wes-Kaap en elders.
}}
 
Die '''gewone tarentaal''' (''Numida meleagris'') is die bekendste van die tarentaal[[familie (biologie)|tarentaalfamiliefamilie]], ''Numididae''. Dit is 'n waaksame [[voël]] wat in troppe rondloop en goed kan vlieg, maar hulle sal eerder weghardloop as om weg te vlieg.
 
== Verspreiding ==
[[Lêer:Numida meleagris.jpg|duimnael|links|'n Trop gewone tarentale by Chudopwatergat, [[Nasionale Etoshawildtuin]], [[Namibië]]. Let op fratagtige neusklappies, digte veervlekke en sterk helmkromming by hierdie ras.]]
[[Lêer:Pintade de Numidie MHNT.jpg|duimnael|links|Die gewone tarentaal se [[Eier (biologie)|eiers]].]]
Die tarentaal is 'n algemene jagvoël en kom wyd verspreid in [[Afrika]] suid van die [[Sahara]] en [[Suid-Afrika]] voor. Hulle word tussen digte bosse vanaf die [[Oos-Kaap]] noordwaarts aangetref. Die'n kuifkop-tarentaalVerwante spesie, die [[kuifkoptarentaal]], is 'n tropiese bewoner van [[KwaZulu-Natal]] en die [[Krugerwildtuin]]. Daar is ook populasies in die Wes-Indies en die suide van beide [[Frankryk]] en [[Engeland]].
 
Tarentaalvleis is ook nou vrylik beskikbaar in Britse supermarkte en word deur Gressingham Foods versprei. Die tarentale wat nou kommersieel verkrygbaar is word grotendeels in Engeland geteel.
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeergegroepeer)]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name]]
 
113 695

wysigings