Verskil tussen weergawes van "Tzaneen"

20 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| regeringstipe = [[Plaaslike Munisipaliteit]]
| leier_party = [[ANC]]
| leiertitel = [[Burgemeester]]
| leiernaam =
| oppervlakvoetnotas =
}}
 
'''Tzaneen''' is 'n dorp geleë in die [[Mopani-distriksmunisipaliteit|Mopani-distrik]] van die [[Limpopo (provinsie)|Limpopoprovinsie]], [[Suid-Afrika]]. Die omliggende gebied verleenleen homself tot die kweek van [[vrugte|gewasse]] soos [[piesang]]s, [[sitrus]], [[veselperske|mango]]'s, [[lietsjie]]s en [[avokado]]'s; alles te danke aan die hoë reënval en subtropiese klimaat.
 
==Geskiedenis==
Die dorp het in [[1903]] ontstaan toe die koloniale regering van [[Transvaal]] 'n proef- en navorsingstasie vir tropiese en sub-tropiese vrugte op 3 000 ha gestig het. Dit het [[tabak]] ingesluit. Die navorsingstasie was 'n groot sukses. Die grond is in [[1916]] prysgegee en aan boere toegeken. Die nuwe dorpsgebied is in [[1919]] uitgelê.
 
Die naam Tzaneen <ref name=dsapn>{{cite web|title=Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)|url=https://archive.org/stream/DictionaryOfSouthernAfricanPlaceNames/SaPlaceNames#page/n441/mode/2up/search/Tzaneen|publisher=Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing|page=441}}</ref> is waarskynlik afkomstig van die [[Noord-Sotho|Sotho]]-woord ''tsana'', wat letterlik ''mandjie'' beteken, verwysend na die feit dat die dorp in 'n "mandjie van heuwels" lê. Die spoorlyn vanaf [[Kaapmuiden]] het die dorp in [[1912]] bereik.
 
==Distrik==
Die dorp is deel van die Mopani-landboudistrik wat 20 011&nbsp;km<sup>2</sup> groot is. Die eerste [[tee]] is in [[1969]] gepluk. Die [[Siegfried Annecke]]-navorsingsinstituut oorvir [[bilharzia]] is in die dorp.
 
==Sien ook==
81 927

wysigings