Verskil tussen weergawes van "Vagina"

4 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Changed vaginal image: Larger font size, add labia majora label, SVG (easy to translate))
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Vaginal opening description-en.svg|duimnael|Die menslike vulva met Engelse byskrifte.]]
 
Die '''vagina''' of '''skede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]] en waarin die saadvloeistof uitgestort word. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.