Verskil tussen weergawes van "Sutherland"

198 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Prent & Eksterne skakels
k
(+ Prent & Eksterne skakels)
| inheemse_naam =
| ander_naam =
| beeld_stadsilhoeët = Southern_African_Large_Telescope_720x576pxSutherland NC skyline 2015.jpgpng
| beeldbyskrif = Die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop naby Sutherland
| duimdrukkeretiketposisie= bokant
| latd = 32 |latm = 23 |lats = 37
| sensuskode = 367004
| webwerf =
}}
 
'''Sutherland''' is 'n dorp in die [[Karoo]]-hoogland van die provinsie [[Noord-Kaap]] ([[Suid-Afrika]]). Dit staan bekend as die sentrum van die [[sterrekunde]] in [[Afrika]], maar ook as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika met sneeuval en uiterste temperature van –16 °C in die winter. (Die koudste dorp is egter [[Buffelsfontein]], waar 'n minimum temperatuur van –18.6°C al gemeet is.<ref>South African Weather Bureau: [http://www.weathersa.co.za/Pressroom/2005/2005Jun30ColdestPlaceInSA.jsp "Coldest Place in South Africa"], 30 June 2005.</ref>)
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Southern African Large Telescope 720x576px.jpg|duimnael|links|Die [[Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop]] naby Sutherland]]
Sutherland is in [[1857]] op die plaas De List as 'n nuwe NG Kerk gemeente gestig en op [[8 November]] [[1858]] is die eerste erwe verkoop. Die dorp is vernoem na ds. [[Henry Sutherland]], predikant van die gemeente op [[Beaufort-Wes]] ten tyde van Sutherland se afstigting in 1855.
 
Danksy sy afgeleë en droë ligging 1&nbsp;458 meter bo [[seevlak]] staan dit bekend vir sy naghemel, wat onder die suiwerstes en donkerstes ter wêreld tel en sodoende uiters geskik is vir sterrekundige navorsing.
 
Die Suid-Afrikaanse Sterrewag, wat in [[1972]] sowat veertien kilometer buite die dorp geopen is, was destyds een van die grootstes in die [[Suidelike Halfrond]]. Sutherland huisves vandag ook die [[SALT|Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop]] (''Southern African Large Telescope, SALT''), die grootste enkele teleskoop in die Suidelike Halfrond.
 
== Noemenswaardige boorlinge ==
[[Salpeterkop]], 'n rustende [[vulkaan]] is naby Sutherland geleë.
 
== Sien ook ==
* [[NG gemeente Sutherland]]
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Sutherland, Northern Cape}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Sutherland_(Northern_Cape)|Sutherland}}
 
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC6}}