Verskil tussen weergawes van "Adolf Hitler"

16 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Benito Mussolini and Adolf Hitler.jpg|thumb|links|upright|Benito Mussolini (links) en Adolf Hitler (regs)]]
[[Lêer:Reichsparteitagnov1935.jpg|thumb|links|upright|Troepe marsjeer verby Hitler]]
'''Adolf Hitler''' (* [[20 April]] [[1889]] in [[Braunau am Inn]], [[Opper-Oostenryk]], † [[30 April]] [[1945]] in [[Berlyn]]) was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty (die Nazi-party) was. In die [[Eerste Wêreldoorlog]] was hy 'n Oostenrykse soldaat in die [[Beiere|Beierse]] (Duitse) krygsmag. In 1925 het Hitler vrywillig afgesien van sy Oostenrykse[[Oostenryk]]se burgerskap, en in 1932 is danksy die hulp van [[Rudolf Heß]] Duitse burgerskap aan hom toegestaan. Op [[30 Januarie]] [[1933]] is hy ingesweer as kanselier van Duitsland en in 1934 het hy ook die titel ''Führer'' (leier) van [[Nazi-Duitsland]] bygekry. Hy het politieke voordeel getrek uit die ekonomiese krisis wat Duitsland tydens die [[Groot Depressie]] vanaf 1929/1930 deurgemaak het. Sy bedeling was verantwoordelik vir die dood van 'n beraamde twintig miljoen mense en ontelbaar baie se verskuiwing. Hitler, 'n begaafde spreker, word gesien as een van die invloedrykste en gevaarlikste [[leierskap|leiers]] van die [[20ste eeu]]. Hitler se pogings om die Duitse grondgebied deur politieke druk en militêre optrede uit te brei, wat begin het met die inname van [[Pole]] in [[1939]], was een van die aanleidende faktore van die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Teen die einde van die oorlog het hy en sy gade in die [[Berlyn]]se ''Führerbunker'' selfmoord gepleeg.
 
Op [[30 Januarie]] [[1933]] is hy ingesweer as kanselier van Duitsland en in 1934 het hy ook die titel ''Führer'' (leier) van [[Nazi-Duitsland]] bygekry. Hy het politieke voordeel getrek uit die ekonomiese krisis wat Duitsland tydens die [[Groot Depressie]] vanaf 1929/1930 deurgemaak het. Sy bedeling was verantwoordelik vir die dood van 'n beraamde twintig miljoen mense en ontelbaar baie se verskuiwing. Hitler, 'n begaafde spreker, word gesien as een van die invloedrykste en gevaarlikste [[leierskap|leiers]] van die [[20ste eeu]]. Hitler se pogings om die Duitse grondgebied deur politieke druk en militêre optrede uit te brei, wat begin het met die inname van [[Pole]] in [[1939]], was een van die aanleidende faktore van die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Teen die einde van die oorlog het hy en sy gade [[Eva Braun]] in die [[Berlyn]]se ''Führerbunker'' selfmoord gepleeg.
 
==Herkoms en jong lewe==
 
== Dood ==
Hitler en sy vrou [[Eva Braun]] (met wie hy die vorige dag getroud is) het op 30 April 1945 selfmoord gepleeg in die bomskuiling geleë onder die Duitse kanseliergebou. Hitler het versoek dat die oorblywende bomskuilers sy en Eva se liggame neem en buite in die kanseliertuin verbrand. Hitler wou nie hê sy liggaam moes soos 'n tentoonstelling vertoon word nie. Sonder 'n liggaam om uit te ken het gerugte vinnig die rondte gedoen dat Hitler ontsnap het. Van so ver af as [[Suid-Amerika]] het mense hom "gesien". Eers in 2000 het Rusland onthul dat hulle 'n fragment van sy skedel gebêre het.
 
== Sien ook ==