Verskil tussen weergawes van "Claude Louis Berthollet"

geen wysigingsopsomming nie
Berthollet was veral 'n ''empiries'' wetenskapper: hy het 'n skeptiese houding teenoor groot hipoteses of teorieë en beveg hulle dikwels met sy waarnemings. 'n Groot teorie wat in die jare 1800-1810 verskyn is die atoom-teorie, wat die vaste verhoudings van elemente in 'n verbinding, die [[stoigiometrie]] propageer. Berthollet is skepties teenoor hierdie wet van Proust, maar waarnemings wat veral gasreaksies betref oortuig die meeste chemici dat hy ongelyk het. Berthollet word hierdeur lank taamlik negatief gewaardeer. Later sal wetenskappers soos [[Nikolai Semenovich Kurnakov|Kurnakov]] aantoon dat in die geval van vastestowwe -pleks van gasse of vloeistowwe- Berthollet glad geen ongelyk gehad het nie en van die [[nie-stoigiometriese verbinding]]s word nou ''bertholliede'' genoem.<ref>[http://www.sabix.org/bulletin/b23/berthollet.html Sabix {{fr}}]</ref>
 
==Adel==
{|style="float:right
|[[Lêer:Blason Claude Louis Berthollet (1748-1822).svg|100px|duimnael|Keiserryk]]
|[[Lêer:Blason fam fr Berthollet.svg|100px|duimnael|Koninkryk]]
|}
Berthollet is onder Napoleon tot ''graaf'' verhef en later onder die herstelde koninkryk het dit erflik geword.
<br clear="all">
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
22 781

wysigings