Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Louis Cornelius Eksteen''', Afrikaanse [[taalkundige]] en [[Afrikaanse Digters|digter]], is op [[20 Oktober]] [[1930]] in [[Windhoek]] gebore. Hy het aan die Universiteit van Pretoria en aan die Gemeentelijke Universiteit van Amsterdam gestudeer. Daarna was hy redaksioneel verbonde aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
 
Vanaf 1966 is hy dosent aan die [[Universiteit van Pretoria|Universiteit]] van Pretoria, waar hy in 1974 as professor in Afrikaanse taalkunde aangestel is. Van sy taalkundige publikasies is daar onder andere Die Afrikaanse Woord (1978), Die Gebruik van die Hoofletter in Afrikaans (1980), Eensillabige Rymwoordeboek van Afrikaans (1981), Afrikaanse Sinoniemwoordeboek met Antonieme (1981) en Tweetalige Afkortingswoordeboek (saam met J.G. du P. Pretorius, 1981). In 1963 verskyn sy eerste digbundel, 'n Fluit in die Riet, gevolg deur Verse van 'n Landloper (1969) en Skuilhoek (1982).
 
Van sy taalkundige publikasies is onder andere:
* Die Afrikaanse Woord (1978)
* Die Gebruik van die Hoofletter in Afrikaans (1980)
* Eensillabige Rymwoordeboek van Afrikaans (1981)
* Afrikaanse Sinoniemwoordeboek met Antonieme (1981) en
* Tweetalige Afkortingswoordeboek (saam met J.G. du P. Pretorius, 1981).
 
In 1963 verskyn sy eerste digbundel, 'n Fluit in die Riet, gevolg deur Verse van 'n Landloper (1969) en Skuilhoek (1982).
69 637

wysigings