Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Hy studeer in 1871 aan die Lycée met 'n baccalaureusgraad in skryfwerk en wetenskap.
 
Tydens die [[FrankrykFrans-PruiseDuitse Oorlog]] van 1870 het hy saam met sy pa in die Ambulanskorps gedien.
 
Poincaré het in 1873 by [[École Polytechnique]] ingeskryf en in 1875 gegradueer in wiskunde as 'n student van [[Charles Hermite]]. Hy het sy eerste referaat ("''Demonstration nouvelle des proprietés de l'indicatrice d'une surface''") in 1874 publiseer. Van November 1875 tot Junie 1878 voltooi hy studies in mynbou-ingenieurswese en wiskunde aan [[École des Mines]] en ontvang sy gewone mynbou-ingenieursgraad in Maart 1879.<ref>F. Verhulst</ ref>
22 778

wysigings