Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 1 jaar gelede
Tydens sy kinderjare was hy ernstig siek met [[difterie|witseerkeel (difterie)]] en is as sulk deur sy ma, Eugénie Launois (1830–1897), tuis geskool.
 
In 1862 het Henri by Lycée[[Nancy, Meurthe-et-Moselle | Nancy]] ingeskryf, nou genaamd Lycée Henri Poincaré (nie te verwar met die Universiteit van Henri Poincaré, ook in Nancy). Hy het elf jaar by die Lycée deurgebring en gedurende hierdie tyd was hy een van die topstudente in elke akademiese onderwerp wat hy bestudeer het, van skryfwerk tot wiskunde. Sy wiskunde-onderwyser het hom as 'n "wiskundemonster" beskryf en hy het eerste prys in 'n kompetisie tussen die top-leerlinge van alle Lycées in Frankryk, gewen. Sy swakste vakke was musiek en liggaamlike opvoeding, waar hy as "gemiddelde op sy beste" beskryf is. <Refref> O'Connor et al., 2002 </ ref>
 
Hy studeer in 1871 aan die Lycée met 'n baccalaureusgraad in skryfwerk en wetenskap.
22 764

wysigings