Slag aan die Dyle: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
== Agtergrond ==
In die 870s het die Frankiese Ryk 'n reeks verdelings geken wat dikwels in burgeroorlog uitgemond het. Hierdeur het die [[Karolingers]] nie verdediging teen bedreigings van buite, soos die Wikings, die Sarasene en die Hongare verwaarloos. Die gebied wat nou Nederland en België vorm en sy omgeweingomgewing word verskeie kere beset en geplunder: [[Gent]] in 879, [[Kortryk]] in 880, [[Elsloo]] en [[Aken]] in 881, Condé aan die Skelde 882, [[Amiens]] in 883, [[Leuven]] in 884. Die geloofwaardigheid van die Frankiese adel en die [[Karolingers]] wankel.
 
== Maastricht; slag aan die Geulrivier ==
22 781

wysigings