Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

Ek sou dus baie graag vir jou wil ontmoet en hoor of dit moontlik is.
 
Ek woon in Somerset-Wes; huis tel. 021-851 9587, e-pos wfdtheron@gmail.com, is afgetree en sal graag 'n koppie tee iewers gaan drink.
 
Beste wense
 
:: Indien dit noemenswaardig is en daar 'n betroubare bron van melding maak, kan die eeufees egter wel in die artikel genoem word. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 11:53, 18 Junie 2018 (UTC)
 
Jammer, ek het duidelik myself verkeerd uitgedruk.
Ons is besig om die gemeente se geskiedenis van die afgelope 50 jaar na te vors en op te skryf, en sou dit graag ook op Wikipedia wil plaas.
--[[Gebruiker:Wfdtheron|Wfdtheron]] ([[Gebruikerbespreking:Wfdtheron|kontak]]) 12:12, 18 Junie 2018 (UTC)
3

wysigings