Verskil tussen weergawes van "Visegrád-groep"

601 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Huidige leiers
k ({{Normdata}})
k (Huidige leiers)
Die '''Visegrád-groep''', '''Visegrád Vier''', of '''V4''' is 'n kulturele en politieke alliansie van vier [[Sentraal-Europa|Sentraal-Europese]] state, naamlik die [[Tsjeggië|Tsjeggiese Republiek]], [[Hongarye]], [[Pole]] en [[Slowakye]], wat lede van die [[Europese Unie]] (EU) is, vir die doeleindes van die bevordering van die militêre, kulturele, ekonomiese en energie-samewerking met mekaar saam met die bevordering van hul integrasie in die EU.<ref name="The Bratislava Declaration of 2011">{{Webaanhaling|url=http://www.visegradgroup.eu/2011/the-bratislava|title=The Bratislava Declaration of the Prime Ministers of the Czech Republic, the Republic of Hungary, the Republic of Poland and the Slovak Republic on the occasion of the 20th anniversary of the Visegrád Group|accessdate=24 May 2015}}</ref>

== Huidige leiers ==
<gallery>
File:Mateusz Morawiecki i Theresa May (cropped).JPG|{{flagicon|POL}} '''[[Pole]]'''
[[Mateusz Morawiecki]]
[[Eerste Minister van Pole]]
File:Viktor Orbán 2018.jpg|{{flagicon|HUN}} '''[[Hongarye]]'''
[[Viktor Orbán]]
[[Eerste Minister van Hongarye]]
File:A Babiš Praha 2015.JPG|{{flagicon|CZE}} '''[[Tsjeggiese Republiek]]'''
[[Andrej Babiš]]
[[Eerste Minister van die Tsjeggiese Republiek]]
File:Peter Pellegrini - 2015.jpg|{{flagicon|SVK}} '''[[Slowakye]]'''
[[Peter Pellegrini]]
[[Eerste Minister van Slowakye]]
</gallery>

== Verwysings ==