Verskil tussen weergawes van "Louisville, Kentucky"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
[[Lêer:TallStacks.jpg|duimnael|links|Die Ohiorivier was vanaf die stad se stigting die lewensaar van Louisville - behalwe vir sy natuurskoon het dit steeds 'n beslissende rol gespeel vir Louisville se vervoer, handel, kultuur en ontspanning. Die eerste stoomboot het in 1815 in Louisville aangedoen]]
'''Louisville''' (ˈluːiːvɪl, ˈluːəvəl of ˈlʊvəl) is die grootste stad in die [[Verenigde State|Amerikaanse]] [[deelstaat]] [[Kentucky]] en die administratiewe setel van Jefferson County. Die stadsgrens stem sedert [[2003]] met dié van die ''[[county]]'' ooreen nadat die twee administratiewe eenhede tot 'n sogenaamde gekonsolideerde stad-county (''consolidated city-county'') saamgesmelt het. Louisville is net suid van die grens met die deelstaat [[Indiana]] oorkant die Ohiorivier geleë. Die bevolking was 741 096 volgens die sensus van [[2010]].