Verskil tussen weergawes van "Samniete"

15 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Tavola di Agnone (frammento) BN.png|duimnael|links|Oskiese opskrif uit Agnone (~ 250 v.C.)]]
Die oudste geskiedkundige bronne wat na hulle verwys is Grieks. Philistus van Sirakuse (fl. 370 v.C.) noem net Tyrseta en Mystia.
 
Meer inligtings kan in die ''Periplous'' van omtrent 350 v.C. gevind word. Sy outeur is nie heeltemal duidelik nie. Dit is soms aan Skylax van Karyanda toegeken. Die boek sê dat die Samniete selfs aan die weskus naas die Kampaniërs aangetref word en ook aan die ooskus. Dit verwys dalk na die ''Sabelli'' waarvan die Samniete net 'n deel was.<ref name="Salmon" /> Die hartland in die berge word gewoonlik ''Samnium'' genoem.
22 781

wysigings