Verskil tussen weergawes van "Samniete"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Samnite_soldiers_from_a_tomb_frieze_in_Nola_4th_century_BCE.jpg|duimnael|300px|links|Samnitiese soldate in 'n graf in Nola (4de eeu v.C.)]]
Die '''Samniete''' was 'n Italiese volk wat omtrent 400 v.C. in die berge van suid-Italie gewoon het. Van alle volke het hulle die Romeinse Republiek die meeste teenstand gebied toe die Romeine hulle mag oor die skiereiland uitgebrei het. Die Samniete is in drie oorloë tussen 343 en 290 v.C. onderwerp.<ref name="Salmon">Samnium and the Samnites {{Outeur|Salmon, Julie Andrew, E. T. Salmon}} Cambridge University Press, 1967 ISBN 0-521-06185-7, ISBN 978-0-521-06185-8</ref>
 
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Carte TroisGuerreSamnite 298avJC.png|duimnael|In groen die stamgebied van die Samniete in die tyd van die Derde Samnitiese Oorlog (298 v.C.)|links]]
Die oudste geskiedkundige bronne wat na hulle verwys is Grieks. Philistus van Sirakuse (fl. 370 v.C.) noem net Tyrseta en Mystia.
 
22 781

wysigings