Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

64 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
=== Chemiese reaksies ===
{{hoofartikel|chemiese reaksie}}
Chemiese stowwe word gevorm en vernietig deur chemiese reaksies. Dit is prosesse wat die maak of breek van chemiese bindings behels.
 
Chemiese reaksies iskom dikwels ooreen veranderinge wat plaasvind in thedie struktuur van molekules. Sulke reaksies kan lei tot die vorming van groter molekules vanweë molekules wat aan mekaar bind, molekules wat uitmekaar breek om twee of meer kleiner molekules te vorm. Chemiese reaksies kan ook lei tot die herrangskikking van atome binne-in of rondom molekules. Chemiese reaksies behels normaalweg die maak of breek van chemiese verbindings.
 
=== Molekuul ===
:''Hoofartikel: [[Molekuul]].''
'n Molekuul is die kleinste onverdeelbare deel van 'n suiwer chemiese stof wat sy stel unieke einskappe behou. 'n Molekuul bestaan uit twee of meer atome wat chemies aan mekaar verbind is.
 
Chemiese stowwe het nogtans nie altyd 'n molekulêre struktuur nie. Hulle kan ook uit ione bestaan of uit netwerke.
 
=== Binding ===
:''Hoofartikel: [[Chemiese binding]].''
Chemiese binding is die kragte wat atome in molekules of kristalle bymekaar hou. In baie eenvoudige stowwe kan die valensiebindingsteorie en die konsep van oksidasiegetal gebruik word om te voorspel wat die molekulêre struktuur en samestelling sal wees. Soortgelyk kan teorieë van klassieke fisika gebruik word om die ioonstrukture te voorspel. Met meer komplekse stowwe soos metaalkomplekse faal valensiebindingsteorie en is 'n deegliker begrip gebaseer op kwantum meganikakwantummeganika nodig.
 
=== Toestande van Materie ===
 
Die mees bekende voorbeelde van fases is vastestowwe, vloeistowwe en gasse. Minder bekende fases sluit in plasmas, Bose-Einstein kondensate en fermioniese kondensate en die paramagnetiese en ferromagnetiese fases van magnetiese materiale. Selfs water/ys waarmee almal vertroud is het baie verskillende fases wat afhang van die druk en die temperatuur van die stelsel. Die mees bekende fases het te doen met driedimensionele stelsels maar dit is moontlik om analoë in twee dimensies te definieer, wat baie aandag geniet vanweë die toepaslikheid daarvan op biologie.
 
=== Reaksies ===
:''Hoofartikel: [[Chemiese reaksie]].''
Chemiese reaksies is veranderinge wat plaasvind in the struktuur van molekules. Sulke reaksies kan lei tot die vorming van groter molekules vanweë molekules wat aan mekaar bind, molekules wat uitmekaar breek om twee of meer kleiner molekules te vorm. Chemiese reaksies kan ook lei tot die herrangskikking van atome binne-in of rondom molekules. Chemiese reaksies behels normaalweg die maak of breek van chemiese verbindings.
 
=== Kwantumteorie ===
22 778

wysigings