Verskil tussen weergawes van "Misha Black"

459 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
{{multiple image
| align=right
| direction=vertical
| header=Korporatiewe en straatbordontwerpe deur Misha Black
| width=180
 
| image1= Carnaby Street sign.jpg
| caption1= Straatbord in Londen se [[Carnaby Street]]
 
| image2= 1023 1z15 Paddington extra service at Exeter St Davids - geograph.org.uk - 734618.jpg
| caption2= British Rail Class 52
 
| image3= 1967 stock at Finsbury Park.jpg
| caption3= London Underground - moltreinwaens uit die 1967-reeks
}}
 
'''Sir Misha Black''' [[Orde van die Britse Ryk|OBE]] (* [[16 Oktober]] [[1910]] in [[Bakoe]], [[Azerbeidjan]], [[Russiese Ryk]] as '''''Moisey Tcherny'''''; † [[11 Oktober]] [[1977]] in [[Londen]], [[Verenigde Koninkryk]]) was 'n Britse argitek en ontwerper wat beslissende invloed op die ontwikkeling van die 20ste eeuse Britse argitektuur en ontwerpkuns uitgeoefen het.<ref>[https://www.bloomsburydesignlibrary.com/person?docid=iid-bdl-1228 ''Bloomsbury Design Library: Misha Black. Besoek op 28 Junie 2018'']</ref> Baanbrekend was Black se konsep van adviesburos as nuwe organiesasievorm vir ontwerpers.