Verskil tussen weergawes van "1977"

81 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
k (wikidata interwiki)
Etiket: 2017-bronwysiging
* [[12 September]] – [[Steve Biko]], [[Suid-Afrika]]anse [[apartheid|anti-apartheidsaktivis]] en stigter van die ''Swart bewussynsbeweging'' sterf in polisie-aanhouding (* [[1946]]).
* [[13 September]] – Leopold Stokowski, Britse dirigent (* [[1882]]).
* [[16 September]] – [[Maria Callas]], operasangeres (* [[1923]]).
* [[11 Oktober]] – [[Misha Black]], Britse argitek en ontwerper (* [[1910]]).
* [[25 Desember]] – [[Charlie Chaplin]], Britse [[akteur]], [[skrywer]] en rolprentvervaardiger (* [[1889]]).
* [[26 Desember]] – Howard Hawks, Amerikaanse rolprentregisseur (* [[1896]]).