Verskil tussen weergawes van "Tzaneen"

652 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Klimaat==
Meestal sonskynweer, lang somersdae[[somer]]sdae met aangename winters[[winter]]s. Tzaneen se subtropiese klimaat bied meer geskikte weer vir digte woude (hoë somerreënval) as die doringbosveld bo die platorand en verder na die ooste. Die somermaande, September - Maart, het 'n gemiddelde temperatuur van 28°C (82°F) en wintermaande ongeveer 15°C (59°F). ReënvalReënvalgemiddeldes gemiddeldes vanis ongeveer 800 mm per jaar in die dorp tot meer as 1500 mm per jaar in die berge.
 
==Toerisme==
[[Toerisme]] speel 'n belangrike rol in Tzaneen se ekonomie, saam met landboubesigheid. Tzaneen bied wonderlike land- en dorpsverblyf aan besoekers. Daar is baie toeriste-aantreklikhede rondom die dorp Tzaneen, waaronder die pragtige Tzaneendam, Magoebaskloof, Haenertsburg en Wolkberg.
 
Die dorp is ook naby aan 'n aantal wildreservate geleë en die dorp dien dikwels as 'n deurgang vir toeriste op pad na ander toeristebestemmings in die provinsie. Die bekende [[Krugerwildtuin]] is ongeveer 100 km na die ooste geleë. Die Vervet Monkey Foundation is net buite Tzaneen, waar daar meer as 600 [[blouaap|blouape]] onderhou word.
 
==Sien ook==
81 594

wysigings