Verskil tussen weergawes van "Windplaas"

18 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|hr}} using AWB (10861))
 
[[Lêer:Middelgrunden wind farm 2009-07-01 edit filtered.jpg|thumbduimnael|rightregs|375px|''Middelgrundens Vindmøllepark'', 'n seegebonde 40MW-windplaas in die Öresund, 'n seestraat tussen [[Denemarke]] en [[Swede]]]]
[[Lêer:windpark Estinnes 20juli2010 kort voor voltooiing.jpg|thumbduimnael|375pxregs|right375px|wêreldprimeurWêreldprimeur: windplaas met 7,5 MW windturbines Estinnes België, sien die unieke 2-delige rotorbladen, uitsig 20 Julie 2010]]
[[Lêer:11 turbines E-126 7,5MW wind farm Estinnes Belgium.jpg|thumbduimnael|375pxregs|right375px|windplaasWindplaas 7,5 MW windturbines Estinnes België voltooi, uitsig op 10 Oktober 2010]]
 
'n '''Windplaas''' is 'n gesamentlike groep windturbines ([[windkragaanleg]]te) wat van [[windenergie]] gebruik maak om elektrisiteit op te wek. Groot windplase bestaan dikwels uit honderde windturbines en beslaan 'n gebied wat oor honderde vierkante kilometer kan strek. Die land tussen die turbines kan nogtans vir landbou- of ander doeleindes gebruik word. Daarnaas kan windplase ook op see opgerig word.
Talle van die wêreld se grootste windplase aan land is in die [[Verenigde State]] geleë. In November 2010 was die ''Roscoe Wind Farm'' met 'n totale opwekkingsvermoë van 781,5 MW en ''Horse Hollow Wind Energy Center'' (735,5 MW) die twee grootste landgebonde windenergieaanlegte ter wêreld, terwyl die ''Thanet Offshore Wind Project'' in die [[Verenigde Koninkryk]] met 300 MW en Horns Rev II in [[Denemarke]] (209 MW) tans die rekordhouers van seegebonde windplase is.
 
{{Saadjie}}
[[Kategorie:Energie]]
81 630

wysigings